|
Wild Zwijnbout Marinade
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Wildevark-boud marinade (ook skaapboud) -
10ml Fyn koljander - 10ml swartpeper -
5ml fyn naeltjies - 5ml mosterdpoeier -
2,5ml fyn gemmer - 3ml neutmuskaat -
sout Repies Varkspek -
knoffelhuisies - suurlemoenblare(citroenbladeren) / lourierblare -
1 blikkie bier - 75ml asyn of 125ml suurlemoensap -
75ml worcestersous - 125ml olie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Vryf boud in met droe kruie. Kombineer sousbestanddele en marineer 24 uur of langer.
Bak in stadige oond, in die marinade. (selfs oornag teen 100 grade... dit maak BAIE sous)
|
|
|